Mimi Coertse is volksbesit. Met haar wonderlike stem het sy die wêreld aan haar voete gehad. Mimi word eersdaags negentig jaar oud, en Anton en Maricus het die afgelope week by haar gaan kuier. Maricus het vir haar musiek gemaak op haar Steinwayklavier wat sy uit Oostenryk saamgebring het, en die res van ons het so saggies “bietjie” saam met haar geneurie!
top of page
bottom of page
コメント