post

Biblioteek

Estelle du Plooy
2019-10-14 07:20:00


Nuwe boeke in die Jb-afdeling:

Angus Buchan: God van Wonders –
persoonlike getuienisse oor God se wonderwerkende krag in mense se lewens.

Marius du Plooy: Hartsgesprekke met….
Nelson Mandela, Jean de Villiers, Brand Pretorius en ander rigtinggewers wat jou sal
inspireer om ‘n verskil te maak.



Scroll to top