top of page

Search


Die ding van water
Dit is nie almal wat weet dat die Olifantsrivier waarlangs ’n groep Stellastraters die naweek heerlik speel en kuier, sy ontstaan naby...
Anton Pienaar
Sep 22, 20231 min read
6 views
0 comments


Sportlui is ’n groot inspirasie
Of ‘n mens van sport hou of nie, sport is ’n magtige sosiale invloed in die moderne mensdom. Die Wêreldbeker Rugbykampioenskappe wat...
Anton Pienaar
Sep 15, 20231 min read
8 views
0 comments


Ons moet hulle hande sterk maak
Ek sou vandag baie graag wou skryf oor my positiewe ervaring in die paar dae van beplanning en spanbou wat Stellastraat se leraars die...
Anton Pienaar
Sep 8, 20231 min read
7 views
0 comments


Hoop
Dis lente. Die dae is langer en warmer. Dis weer tyd om kaalvoet te loop en roomys te eet. Na ‘n baie lang en koue winter kan ons...
Katinka Joubert
Sep 1, 20231 min read
7 views
0 comments


Dankie vir Bybels
In Koninkrykstyd gaan dit vir ons oor hoe ons as gelowiges leef. Een aspek waaroor ons in dié tyd kan nadink, is die Bybel. Dit is immers...
Neels Jackson
Aug 25, 20232 min read
4 views
0 comments


Is die Veelpartyhandves ‘n olyftak?
As jy in politiek is, is jy in onstuimigheid. Mense wat in die politiek tot posisies verkies word, kry die voorreg om die samelewing te...
Anton Pienaar
Aug 18, 20232 min read
5 views
0 comments


Met sterk rugwerwels gebore
“Arm, maar nie armsalig nie. Slim, maar nie slinks nie. Rateltaai, maar nie hardvogtig nie.” So, beskryf die hoofkarakter in Annalie...
Anton Pienaar
Aug 11, 20231 min read
5 views
0 comments


Kill the boer, kill the farmer vernietig die toekoms
Die onlangse gewaande dreunsang van die EFF-leier en sy volgelinge is met reg, erg ontstellend. So ontstellend dat talle internasionale...
Anton Pienaar
Aug 4, 20231 min read
11 views
0 comments


Sien jou Saterdag by die basaar!
Ek is ’n basaarliefhebber en -fynproewer. Daar is en was niks soos basaarpannekoek nie! Wel, ons sal seker Saterdag moet sien of dit nog...
Anton Pienaar
Jul 28, 20231 min read
7 views
0 comments


Suid-Afrika is nié ’n plek vol vrot mense nie!
Ek weier om te glo dat Suid-Afrika ’n plek van vrot mense geword het! Inteendeel, ek dink die goeie mense en die goedheid wat uit mense...
Anton Pienaar
Jul 24, 20232 min read
3 views
0 comments


Kultuurskatte, boewery en skok
Wat het kultuurskatte, boewery en skok met mekaar te doen? Suid-Afrikaners kan trots wees op die land se kultuurskatte soos kunsgalerye,...
Jannie Rossouw
Jul 14, 20231 min read
7 views
0 comments


Die liefde van ‘n Ma
In hierdie dae is enige storie van hoop inspirerend. Maar die storie van Corné Els is meer as inspirerend. Dit laat ‘n mens opnuut weer...
Tienie Bosman
Jul 7, 20232 min read
8 views
0 comments


Julie-maand is hier!
Suid-Afrika genereer na beraming 2,4 miljoen ton plastiek elke jaar. Dit is ongeveer 41kg plastiese afval per persoon. Volgens WWF...
Fay van Eeden
Jun 30, 20231 min read
3 views
0 comments


Die doodsdonkerte van die Titan(ic), Jona en die 79
Die tragiese gebeure van die Titan seevaartuig wat Donderdag in die donker dieptes van die Atlantiese oseaan vergaan het, het my...
Anton Pienaar
Jun 23, 20232 min read
7 views
0 comments


Mense wat hulle lewe vir jou sou gee
Daar is baie meriete in dié beswaar. Die mensdom word op sleeptou geneem deur die markte. Al die dae - Vadersdag, Moedersdag,...
Anton Pienaar
Jun 15, 20232 min read
8 views
0 comments


Waarom praat ons nie gedurig oor geld nie?
Eerskomende Sondag is die enigste dag in die jaar wanneer ons in Stellastraat oor geld praat. Die voorsitter van Stellastraat se...
Anton Pienaar
Jun 9, 20231 min read
6 views
0 comments


Hy wat die verlede net verag, is stiksienig
Die afgelope week het twee datums verbygeloop wat dekades terug vir die mense van Suid-Arika groot betekenis ingehou het. 31 Mei en 1...
Anton Pienaar
Jun 2, 20232 min read
18 views
0 comments


Pinkstersondag, Uitreiksondag
Paastyd, Hemelvaart en Pinkster is in ’n sekere sin ’n oorgangstyd. Dit is ’n oorgang in die manier waarop God by sy mense teenwoordig...
Neels Jackson
May 26, 20232 min read
6 views
0 comments


Kos vir Danville
Stellastraters se harte en beursies was oor die afgelope jare oop vir honger gesinne in Danville. Met julle bydraes het ons kospakke...
Neels Jackson
May 19, 20232 min read
6 views
0 comments


Kom verlostes juig, want Christus is ons hoop!
Die opskrif haal ek aan uit een van die Vonkkliedere. Toe ek dit lees besef ek weer opnuut dat ons hoop net op Christus alleen kan wees....
Maricus Le Grange
May 12, 20231 min read
5 views
0 comments
bottom of page