Ons jaarlikse Terug-skool-toe projek het in hierdie week ten einde geloop. Ons kon vir 80 graad 1’s help met noodsaaklike gereedskap om die groot jaar mee af te skop. Ons het ’n klomp skryfbehoeftes bymekaargemaak vir ons kleuterskool-vennote: Byers Bytjies in Danville, Mamelodi-Oos en Sunsparrows in Sunnyside. Baie dankie aan almal wat bygedra het en gehelp het met die inpak!
Eredienstye
Donderdag 17 Mei 2012 Hemelvaartdiens
19:00 Fouché de Wet
Sondag 20 Mei 2012 Pinkster begin
08:30 James Kirkpatrick
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 27 Mei 2012 Pinksterfees
08:30 Fouché de Wet
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Tienie Bosman - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels







