Stellastraat WOW – Wings on Wind Sokkie

Ons hwow-vlerkiesou ‘n Stellastraat WoW Sokkie vir jong volwasse gestremdes op Vrydag 4 November 2016  –  18:00, in die binnehof.

Die tema is : verteenwoordig ‘n land wat met jou naam se eerste landeletter begin!  As jy dalk ‘n vlag van een of ander land het, sal ons dit graag vir versiering wil gebruik.

Ons wil vir hulle Lasagne, slaai en nagereg voorsit.  As jy dalk ‘n bak Lasagne wil maak, of enige bydrae wil maak, kontak asseblief vir Sonja – 083 273 3622 / 012 460 8570.

Dit is en bly ‘n ongelooflike voorreg om vir die jong volwasse gestremdes ‘n geleentheid te skep waar hulle een maal ‘n kwartaal voluit die lewe kan geniet.

 

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Onderlinge sorg. Bookmark the permalink.