Stellastraat Gholfdag – 22 November 2017 – Dankie vir ons borge!

Dankie vir almal wat borge was vir ons lekker gholfdag!  Die hoofborg was James du Preez van PWC wat gesorg het dat almal wat gespeel het, spoggerige hemde gekry het!

Nicky Bloem, Pretoria Buiteklub, Stella Artois, Petro Mennen, Nancy Blomerus, Medieks (Medics van Albert Visser), Alet Vorster, Riana Karremaker, Dawie de Villiers (Zottie), André Laäs, Kobie Botha, Viljoen du Plessis, Anton Pienaar jnr en Johan Heunis.

Viljoen du Plessis is die nuwe Gholfkampioen 2017  –  baie geluk Viljoen!

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Onderlinge sorg. Bookmark the permalink.