Soeklig op Levitikus vanaand 19:00

Vanaand 19:00 in die bo-saal gaan Prof Sias Meyer die tweede aanbieding doen oor die interessante boek Levitikus. Waar ons verlede week nagedink het oor die komplekse praktyke van onreinheid in die ou samelewings, gaan ons verder besin oor waarom die ou wette of reëls so ‘n groot rol in antieke gemeenskappe gespeel het.

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.