Soeklig Sondagaand 19:00 – Anton vertel sy storie

Die soekligaande van die eerste kwartaal fokus op die Bybel en elkeen van die leraars kry ‘n kans om te vertel hoe hy die Bybel lees en verstaan. Sondagaand is dit Anton se beurt en aanstaande Sondag is dit James wat ‘n geleentheid kry.

Scroll to top