Elke kwartaal hou ons ‘n kuieraand saam met die WOW-netwerk, wat bestaan uit mense van ‘n klompie sentrums soos Nuwe Hoop en Pathways. Hierdie keer, op Vrydagaand 20 Augustus, het Francois Louw by ons gekuier, ‘n jong gospelsanger al die pad van die Kaap af. Dit was ‘n baie lekker ervaring, en ons sê dankie vir almal wat gehelp het. Dankie ook vir Francois wat sy reis en die pad wat sy liedjies geloop het met ons gedeel het, dit was inspirerend! (Jy kan Francois raakloop by www.francoislouwmusic.co.za) . Ons sien uit na die volgende kuier!
Eredienstye
Donderdag 17 Mei 2012 Hemelvaartdiens
19:00 Fouché de Wet
Sondag 20 Mei 2012 Pinkster begin
08:30 James Kirkpatrick
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 27 Mei 2012 Pinksterfees
08:30 Fouché de Wet
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Tienie Bosman - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels







