Verhuring van die Olivierstraat pastorie

Die pastorie in Olivierstraat is baie mooi opgeknap, en te huur vir R19 500.00 per maand. Belangstellendes kan kontak maak met Eunice van Rooyen by Uysie de Klerk Eiendomme. Selfoon: 076 111 2238 of e-pos: eunice@uysiedeklerk.co.za.

Scroll to top