Senior lidmate – 24 Mei : Wat het die lewe my geleer?

Die senior lidmate kom op Donderdag 24 Mei 10:00 weer bymekaar.  Buiten vir die vroeë winterbiltongetjie gaan ons vere regskud vir die Wildtuin en gaan iemand baie interessant vir ons die onderwerp inlei: Wat is die tien belangrikste dinge wat die lewe my geleer het?  Dalk kan jy solank jou drie belangrikste lewenslesse vir ons laat kry, dan vind ons uit wat die lewe ons leer!

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Onderlinge sorg. Bookmark the permalink.