post

Ons soek na na ‘n e-pos oplossing!

2019-06-24 10:50:00


Die wêreldwye web loop nie altyd soos stroop nie. Die laaste paar weke kan ons net die Blitsnuus deur middel van die sms-stelsel uitstuur.

*Kliek op die teks om die volle artikel te lees.


Dit beteken dat wanneer jy die sms op Donderdae kry, jy op die onderstreepte gedeelte moet druk om die e-pos op jou selfoon oop te maak.

Ons hoop om eersdaags weer die gewone e-pos uitsending te kan herstel. Vir ons elektroniese dom ouens is die haakplekke niks anders as 'n groot raaisel nie.

Ons moet Daniël van ouds se hulp in kry!


Scroll to top