post

Vanjaar se gemeentefees gaan ‘n sirkus wees!

Anton Pienaar
2019-05-13 10:32:00


Dit gaan ‘n sirkus wees! Stellastraat se jaarlikse gemeentefees onder die Olienhoutbome voor die kerk is sommer nog hierdie maand!

* Kliek op die teks om die volle artikel te lees.


Op 26 Mei gaan die potte prut!

Al die inligting oor die gemeentefees sal op die webbladsy verskyn, en in aanstaande week se Blitsnuus vir jou gestuur word.

Asseblief, kom skryf jou naam op as jy 'n pot kan maak, en onthou om kaartjies (goedkoopste ete in Pretoria!) te koop as jy net kom saamkuier!


Scroll to top