post

Geliefdes van die poësie – Woensdag 22 Mei

Anton Pienaar
2019-05-13 10:31:00


Woensdag 22 Mei 19:00 het ons ‘n besondere poësie-aand.

* Kliek op die teks om die volle artikel te lees.


Vir al die liefhebbers van poësie, die bundel (Tussen toeval en willekeur) van Kobus Lombard van Namibië gaan jou lewe net verryk!

Die skrywer gaan self hier wees om oor die bundel en sy lewe te praat. 'n Heerlike versugtende aand vol liefde vir taal en kuns.

Onthou dit is 'n bottel- en bord- aand, en dalk sal 'n swaarder rooie net die ding wees!


Scroll to top