post

Bybel-in-ons-lewe handel met Job se wel en wee

Anton Pienaar
2019-05-13 10:11:00


Woensdag 15 Mei 09:00 begin ons Bybellees-reeks oor Job. Al is die boek en sy inhoud eeue oud, is alles wat daarin geskryf staan so relevant asof dit vandag geskryf is! Anton en Fay gaan die reeks saam aanbied, in die konsistorie.



Scroll to top