post

Soekligaand delf in die Psalms

2019-05-13 10:09:00


Sondae 19:00 in die bo-saal se Soekliggeleentheid is die tweede in die reeks van vier wat deur Prof Dirk Human van UP aangebied word. Moenie die kans laat verbygaan om meer van die rykheid van diƩ ou liedere en gedigte te wete te kom nie!



Scroll to top