post

Marita Roos - Digby U stil oggende

2019-10-14 07:15:00


Die datums vir die volgende Digby U stil oggende by die kerk is op Vrydag 18 Oktober en Saterdag 2 November.

Tyd: 09:15-12:15.
Koste: Gratis of donasie in dankofferkis in die Kapel.
Kontak Marita 082 878 0144 of marita.roos@netactive.co.za indien jy wil bespreek.



Scroll to top