post

Piekniek vir ouers van voorskoolse kinders

Fay van Eeden
2019-04-08 16:37:00

Dalk het jy ‘n voorskoolse kindjie of twee en wil jy graag deel wees van ‘n gespreksgroep oor dié kinders se ontwikkeling en veral hulle geestelike ontwikkeling.


Fay nooi al die ouers van voorskoolse kinders na 'n piekniek in die lushof op Sondag 14 April net na die 10:00 erediens. Die ouers van kinders wat reeds betrokke is by die kleuterkerk, en die aanbieders daar, sal al die inligting ontvang, maar enige-iemand wat wil meedoen is welkom. Keer gerus vir Fay voor indien jy belangstel.


Scroll to top