post

Waterkloof gemeente bied 'n gesprek aan

2019-04-08 16:02:00

Waterkloof gemeente bied ’n gesprek aan in die saal op Donderdag 11 April 2019 om 18:30 o.l.v. dr. Antonie Gildenhuys:
Tema: Grondhervorming en die onteiening van grond: beplande nuwe wetgewing.

Persone wat dit wil bywoon moet asb. ’n bordjie eetgoed en drinkgoed saambring.



Scroll to top