post

Herfs 2019 is vol lewe - Alles is jou nog nie vertel nie!

Anton Pienaar
2019-03-18 13:59:00

Maak vas jou gordel, want die tweede kwartaal gaan bonserig wees! Onthou dat op diƩ twee Sondae van die kort Maartvakansie, die oggenderedienste 09:00 begin!


Dan is ons net bietjie meer as twee weke aan die gang voordat Pase ons oorval. Twee lui herfs Woensdae, 1 en 8 Mei, volg kort daarna, werkersdag en die verkiesing! En voor ons, ons kom kry het Bottomless Coffee Band ons op 16 Mei opgekikker vir die gemeentefees van 26 Mei. Op 2 Junie gaan ons Danville toe, dieselfde dag waarop Pinkster begin. Hou jou springmielies en dagboek byderhand, alles is jou nog nie vertel nie!


Scroll to top