post

Nuwe lidmate

2019-06-24 10:48:00


Indien jy ‘n lidmaat wil word, kan jy na die erediens die predikant by die Nagmaaltafel ontmoet en jou inligting in die Nuwe Lidmate boek invul. Andersins kan jy die kerkkantoor skakel by 012 460 8570.



Scroll to top