post

Stellastraat praat verkiesing saam met Liezel en Ryk op 25 April

Anton Pienaar
2019-04-08 16:19:00

Stellastraat dink saam oor Suid-Afrikaanse politiek en ekonomie op Donderdag 25 April. Die saamdink en -praat is in die lig van die naderende nasionale verkiesing wat op Woensdag 8 Mei plaasvind.

Liezel de Lange van Rapport en Ryk van Niekerk van Moneyweb en RSG geldsake gaan kort voor diƩ belangrike datum in die Suid-Afrikaanse geskiedenis hulle insigte met ons deel. Die geleentheid is 19:00 in die binnehof.



Scroll to top