post

Is jy swanger? Of die trotse ouers van ‘n baba, peuter of kleuter?

Fay van Eeden
2019-06-24 10:29:00


Ons wil graag begin met ‘n omgeegroep vir mammas, pappas en hulle kleintjies.

Die dag, tyd en frekwensie van die byeenkomste sal deur die groep self bepaal word.

Kontak gerus vir Fay 083 478 0854 of die kerkkantoor indien jy/julle sou belangstel.



Scroll to top