post

Advent – ’n tyd van vreugde en vrede

Anton Pienaar
2019-12-09 09:05:00


Advent beteken ‘koms’. In die volgende vier Sondae gaan ons elke keer ’n kers aansteek om voor te berei vir die ‘koms’ van die verlosser. Die geboorte van die Christus. Die vier adventskerse is reeds saam met die Christuskers voor in die kerk.



Scroll to top