post

Kerktoe - gaan in die vakansie - onthou die tye!

Anton Pienaar
2019-12-09 09:02:00


Al is daar krieket op Centurion, swaar re├źn in die ooste, kragonderbrekings, optogte in die weste, die eredienste in Stellastraat gaan aan tot ons nie meer kan nie. Elke Sondagoggend 09:00 in die kerk en elke Sondagaand 18:00 in die kapel. En op Kersdag 09:00 in die kerk. Op Kersdag is daar koekies vir die kinders in die kerk - sommer vir almal! Onthou ook die Geloftediens wat Maandag 16 Desember 08:45 in die gebou van die Hervormde kerk in Dely straat gehou gaan word.



Scroll to top