post

Kom sing saam vir Kersfees - 24 November!

Anton Pienaar
2019-10-14 07:33:00


Daar is niks so lekker en so mooi soos koormusiek nie! En veral as jy saam met ander musiekliefhebbers kersmusiek kan sing nie. En hier voor die Kersvakansie, is daar weer so ‘n geleentheid.

Ons gaan eersdaags begin oefen en ons het jou stem baie nodig! Kontak asseblief vir Maricus 082 735 2275. Ons oefen Donderdae 18:00 in die kerk op die volgende datums: 7 November, 14 November en 21 November 2019.



Scroll to top