post

Plus1 is vir die onbekende reisiger

Anton Pienaar
2019-09-16 08:08:00


Dalk gebeur dit by julle ook so. Na Sondag se lekker maaltyd sien jy daar is nog ‘n hele maaltyd vir iemand op die tafel. Dit is julle gesin plus nog een. Projek Plus 1 vra dat jy daardie bord kos na die kerk sal bring sodat ons vir persone wat met honger aanklop by die kerk kan gee. Jy kan gerus by die kerk ‘n melamienbord by die teeskink-toonbank neem as jy daarmee wil help.



Scroll to top