post

Bybellees - Die profeet sê ons moenie in moedeloosheid bly nie!

Anton Pienaar
2019-09-16 07:53:00


Die jong priester Esegiël praat van beendere wat weer gaan begin lewe. Is dit ‘n spookstorie of is daar meer daarin? Woensdag 18 September 09:00 sluit ons af met ons Bybellees-reeks oor tekste wat in die Ballingskapperiode van oud-Israel ontstaan het.



Scroll to top