post

My Kind - 'n dromer of 'n doener? - 17 Julie 2019 om 19:00-20:30

2019-07-15 10:52:00


Anna-Barbara du Plessis, deeltydse dosent in die Departement Sielkunde aan die Universiteit van Pretoria se Opvoedkunde Fakulteit, kom gesels met ons oor ATHV (ADHD). Die geleentheid is nie net vir ouers met kinders van ATHV nie, maar enige een wat met jongmense werk of meer van die onderwerp wil leer. Daar gaan ook geleentheid wees om vrae te vra en ons verhale met mekaar te deel. Vir meer inligting kontak gerus die kerkkantoor, Elsabe Olivier (082 325 0283) of Fay van Eeden (083 478 0854).



Scroll to top