post

Sop, sjerrie en kaalwoorde - 18 Julie 2019

Fay van Eeden
2019-07-15 10:54:00


Alle studente en jongvolwassenes (en as jy nog soos ‘n student of jongvolwassene voel) – kom geniet goeie musiek, digkuns deur kaalwoorde, heerlike sop en proe van die beste dessertwyne uit die mooie Kaap. Dit gebeur alles op 18 Julie by Stellastraat en gaan jou ‘n ongelooflike R100 en ‘n kombers/kledingstuk kos. Daar is beperkte plek – bespreek jou plek by Stellastraat se kerkkantoor (012 460 8570) voor of op 15 Julie. Bring gerus jou eie drinkgoed en glase. Vir meer inligting kontak gerus vir Fay (083 478 0854).



Scroll to top