Plus 1 – borde kos

Dalk gebeur dit by julle ook so. Na Sondag se lekker maaltyd sien jy daar is nog ‘n hele maaltyd vir iemand op die tafel. Dit is julle gesin plus nog een. Projek Plus 1 vra dat jy daardie bord kos na die kerk sal bring sodat ons vir persone wat met honger aanklop by die kerk kan gee. Jy kan gerus by die kerk in die binnehof ‘n melamienbord neem as jy daarmee wil help.

Scroll to top