Ons stap saam met Jeremia

Hierdie kwartaal se Bybel-in-ons-lewe-reeks handel oor die boek Jeremia wat vol beeldspraak is.

Hierdie beelde help ons om weer opnuut oor God en ons eie bestaan te dink. Ons gaan elke week oor ‘n ander beeld wat deur Jeremia gebruik is, nadink. So elke week sal ‘n eie tema hĂȘ en as jy een nie kan bywoon nie, maak dit nie saak nie.

Beelde help ons om met ons hele wese oor God na te dink. In ons bespreking kry jy dan ook die kans om oor jou eie beeld van God na te dink en dit met ander te bespreek.

Die reeks is net 5 weke en begin Sondag 13 Augustus om 19:00 in die konsistorie. Elke tema word weer op Woensdag om 09:00 herhaal. 10ni sal die reeks lei.

 

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.