Nagmaal en Gemeente-ete 2 Februarie

Onthou dat ons altyd op die Sondae wat ons Nagmaal vier, ook as gemeente saam eet in die lushof.  Beplan sommer nou reeds dat jy daar sal wees op Sondag 2 Februarie!

Die etes is in die vorm van ‘n Bring-en-Braai en ons begin so 12:00.  Die vure sal reg wees en die bykosse word uitgepak vir die kommunale ete!

Scroll to top