Manne gespreksgroep – Het die NG Kerk die bus verpas?  

Elke Woensdag gesels ‘n klompie manne van Stellastraat oor ‘n aktuele onderwerp.  En enige een is welkom om te kom saampraat!  Verlede Woensdag het ons gepraat oor die NG Kerk se standpunt oor grondhervorming.  Eerskomende Woensdag 18:00 in die Raadsaal gaan ons praat oor Pinkster en geestelike herlewing.  Het die bus by die NG Kerk verbygegaan?

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Onderlinge sorg. Bookmark the permalink.