Die volgende vorms kan hier afgelaai word:
- Jeuggroep temas vir 2012 (Junior en Senior)
- Lidmaatbesonderhede
- Debietorderopdrag/wysiging
- Aansoek vir verhuring van gemeentesentrum & pryslys
- Aansoek om bevestiging van huwelike
- Pryslys vir huur van kombuis en/of breekware
- Vir Omgee-wingsweek 2010: Hoe om ‘n uilhuis te bou
Jeuggroep temas vir 2012 (Junior en Senior)
Hierdie dokumente bevat die temas wat elke Sondag gedurende die jeuggroepe bespreek word. Die tweede diens en aanddiens se preektema sluit ook hierby aan. Die Bybeltekste wat ter sake kom, word ook aangedui.
Met hierdie vorm kan jy aansoek doen om lidmaatskap by die gemeente, of bestaande inligting op die gemeente se databasis verander.
Laai die vorm af en epos dit na admin@stellstraat.co.za of faks dit na 012 346 2701
Debietorderopdrag
Met hierdie vorm kan jy ‘n nuwe debietorder magtig, of veranderinge aan jou bestaande debietorder aanbring. Kliek vir die gemeente se bankbesonderhede
Verhuring van gemeentesentrum & pryslys
Indien jy van die fasiliteite van die gemeentesentrum gebruik wil maak.
Die besprekingsvorm wat ingevul moet word indien jy die knoop wil deurhaak by Stellastraat.
Verhuring van kombuis en breekware



