preke en audio

Onlangse audiopreke

Hieronder is ‘n lys van beskikbare audiopreke wat geluister of afgelaai kan word.  Om te luister of af te laai, kliek op die skakel.  Waar moontlik, is die Powerpoint aanbieding ook beskikbaar

Ouer preke

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF

2 Praatjies oor preke en audio

  1. ALBERT says:

    dankie vi die Job aanbieding, James. indien ons die woord, “Almagtige” God, bekyk in oa Job se konteks, is God maar nie net gedeeltelik Almagtig nie? oor die algmeen het mense (religieus en nie-religieus) tog die morele gevoel van geregtigheid en wil he dat God verkeerde ding moet kan regruk. moet di (moderne) mens self die verkeerde dinge in sy bestaan regruk, of is dit weer moontlik een van ons verkeerde interpretasies oor God, Sy “Almag”? Jy onthou seker Ferdinand Deist se boekie oor die Almag van God.

    groete

    ALBERT

    • James Kirkpatrick says:

      Albert, Die reeks het begin met Vrywaringsklousule: Jy kan na die reeks meer vrae as antwoorde hê!. In die lig daarvan die volgende paar opmerkings: In die boek Job gebruik Job die aanspreekvorm nie om dowe neute nie. Daarmee beklemtoon hy die ervaring van “God op ‘n afstand” Die verwyderde God. Anders as Prediker kan hy darem nog met God in gesprek gaan. maar omdat hy soos sy vriende met die verstarde vergeldingsidee werk ( As daar iets sleg met jou gebeur moet daar eenvoudig iewers verkeerde daad wees waarvoor God joui straf) sien hy God ook as die een wat van uit die hoë posisie hom bykom. Die verdere ontknoping van die drama wys dan dat Job en sy vriende verkeerd is om die simplistiese skematjie toe te pas. Die boek (drama) Job sou dus (as ek jou reg verstaan) met jou saamstem. In die sin waarin Job dit bedoel (God as die Een wat vir alles verantwoordelik is) is God dus nie Almagtig nie. Ek gaan in die laaste aanbieding probeer om die groter prentjie van lyding en Bybelse perspektiewe daaroor te behandel. Hoop dit sal die saak so bietjie duideliker maak. Maar net ‘n bietjie!

Praat jou Praat

Jou email adres sal nie gepubliseer word nie. * dui verpligte inligting aan.

*

Enige van die volgende HTML kodes kan gebruik word: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>