bybelstudies

By Stellastraat word daar elke kwartaal ‘n bybelstudie aangebied wat ons ken as Bybel-in-ons-lewe.  Ons neem gewoonlik ‘n Bybelboek en dink saam oor ‘n klomp temas wat in die boek voorkom.  So probeer ons getrou bly aan wat ons glo oor die Bybel vandag: dit is steeds die lig vir ons voete, al kom die woorde van ver!

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF

Praat jou Praat

Jou email adres sal nie gepubliseer word nie. * dui verpligte inligting aan.

*

Enige van die volgende HTML kodes kan gebruik word: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>