om by ons uit te kom

Vanaf die N1-snelweg:

  • Neem die westelike Atterbury afrit (in stad toe)
  • Draai links by die eerste kruising in Charlesstraat (neem die glipweg)
  • Ry oor vier verkeersligte, waarvan die laaste een die kruising is tussen Brooklyn- en Charlesstraat
  • Draai links in Stellastraat, die tweede straat na die kruising
  • Ons kerk is in die tweede blok, Stellastraat 158

Vanaf Brooklynsirkel

  • Ry in die rondte tot jy in Duncanstraat kan afry (‘n paar rondtes is dalk nodig)
  • Draai regs in Charlesstraat en ry in ‘n oostelike rigting
  • Draai regs in Stellastraat, die vierde kruising van Duncanstraat af
  • Ons kerk is in die tweede blok, Stellastraat 158
  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF

Praat jou Praat

Jou email adres sal nie gepubliseer word nie. * dui verpligte inligting aan.

*

Enige van die volgende HTML kodes kan gebruik word: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>