Kom sing saam in Stellastraat – Dinsdagaand 18:30

Dinsdagaand 18:30 skop Stellastraat se koor (kantorei) vir 2020 af. As jy wil saamsing vanjaar, sal ons jou graag wil sien Dinsdagaand by die orrel. As jy meer wil weet, praat asseblief met Maricus.

Scroll to top