Kom delf saam in die Johannes-evangelie

Die Bybel in ons lewe-reeks vir die eerste kwartaal, in die vorm van ‘n Bybelstudie, skop Woensdag-oggend 09:00 in die konsistorie af. Dié kwartaal gaan ons die evangelie van Johannes lees, en spesifiek na die sogenaamde Ek is-uitsprake van Jesus kyk. Waarom die Ek is-uitsprake, en wat beteken die uitsprake vandag? Tienie is die kwartaal se aanbieder.

Scroll to top