Kamp vir die Hoërskolers

 

Daar word al lekker beplan aan ‘n kamp vir Hoërskoolleerders vir volgende jaar.

Hou solank die naweek van 2-4 Maart oop hiervoor. 

Dewald benodig ook hulp met die reël van hierdie kamp.  Indien jy bereid is om te help, kontak hom asseblief by 084 5818 745.

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.