Is jy die volgende kampioen?

gholf-bekerDie heersende Stellastraat Gholfkampioen is Piet Botha.  Maar daar is ‘n klomp jonges wat hulle lippe aflek vir dié trofee!

Op Woendag 23 November gaan Piet sy titel as Stellastraat se Gholfkampioen by die Pretoria buiteklub verdedig.  Ons het plek vir 40 deelnemers.  As jy die uitdaging wil aanneem, laat ons jou naam by die kerkkantoor kry!

Skakel vir Sonja sommer nou.

Soos verlede jaar het ons baie mooi pryse en en gaan ons weer lekker kuier na afloop van die stryd!

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Onderlinge sorg. Bookmark the permalink.