Imagine Jeugsaamtrek – 6 – 8 April 2018

Inskrywings is nog oop vir die Imagine Jeugsaamtrek van 6  –  8 April 2018.   Inskrywingsvorms is by Dewald Muller (084 581 8745, dewald@stellastraat.co.za) beskikbaar.

Daar vertrek ‘n bus vanaf Stellastraat.  Vir meer inligting kontak asseblief vir Dewald of Fouché (073 234 0156).

 

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.