Poppie maak wonde oop – Fliekbespreking 19 Februarie

Moenie ons fliekbespreking van Poppie Nongena vergeet nie. Heelwat mense het al die film gaan kyk en te oordeel aan opmerkings, is daar baie te sê oor die fliek. Woensdag 19:00 gaan ons oor die film praat in die binnehof. Soos gewoonlik is dit ‘n bottel- en bordaand. Bring dus jou eie spyse en drinke.

Scroll to top