Herinneringsdiens – 3 Desember 2017

Aanstaande Sondag dink ons aan geliefdes wat ons deur die jaar ontval het.

Ons het geleentheid om deel te neem aan ‘n herinneringsgebaar.  Indien jy graag vir iemand ‘n kers wil   opsteek in dié erediens, kontak die kerkkantoor in die week.

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Onderlinge sorg. Bookmark the permalink.