Hartlik welkom Mamelodi-Oos!

Stellastraat verwelkom vandag Ds Moeketsi Matsepe en lidmate van die gemeente Mamelodi-Oos in die erediens!

Dit is vir ons ‘n voorreg om hulle as ons gaste vandag te hê. Dankie ook aan Ds Matsepe wat vandag vir ons die boodskap bring. Hy gaan lees uit Markus 11 en die tema is: Dra die vrugte. Dankie ook vir die lidmate van Mamelodi-Oos wat ons erediens verryk met musiek wat hulle saambring.

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.