En dan sluimer alger

Stellastraat se kerkkantoor sal gesluit wees van 23 Desember 2016 tot 3 Januarie 2017.  Ons is so dankbaar vir die persooneel wat so hard gewerk het deur die jaar!  Hulle is die enjin waarsonder niks in die gemeente kan plaasvind nie.  Mag dit vir hulle ook ‘n  lekker rustyd en gelukkige kersseisoen wees!

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Administrasie. Bookmark the permalink.