Ek is die goeie Herder – Bybellees Woensdag 09:00

Hierdie week dink ons saam wat dit beteken dat Jesus gesê het “Ek is die goeie herder” (Joh 10:11 en 14). Om dié uitspraak beter te verstaan, kan jy gerus Esegiël 34 lees vir agtergrond.

Waarin beleef ons die Herder se sorg vandag nog? Hoe weet ons dit is Sy stem wat ons hoor en ander stemme nie? Kom dink en gesels saam. Na die tyd drink ons saam koffie en tee.

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.