Ds Fay van Eeden na Stellastraat beroep

Die Kerkraad van Stellastraat het op sy vergadering van 21 November vir ds Fay van Eeden van Lynnwood na Stellastraat beroep.

Vandag word die beroep ‘n tweede keer in die gemeente aangekondig vir kennisname en goedkeuring. Sodra ds van Eeden op die beroep geantwoord het, sal haar besluit aan die gemeente bekend gemaak word.

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.