Digby U – Stil oggende

Die datums vir die volgende Digby U stil oggende sal nog bevestig word.
Die bywoning is gratis of ‘n donasie in die dankofferkis in die kapel. Laat weet asseblief indien jy plek wil bespreek deur ‘n epos te stuur na marita.roos@netactive.co.za en dui ook jou gekose datum aan. Jy kan haar ook kontak by 082 878 0144.

Scroll to top